Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir die wonderlike, uitstekende, puik diens!! Een van die bogenoemdes is nie genoeg om werklik uit te druk van die goeie diens wat ek ontvang het nie. Julle het werklik soveel geduld, en stel werklik ook belang oor die uitwerking wat Soft-Steps® op die verbruiker het. Dit is nie ‘n kwessie van soos talle ander produkte, koop die produk en kom net uit ons hare uit… Ek sal julle op hoogte hou van hoe my voete vorder. Die een voet is reeds geopereer, maar as my ander voet aanhou reageer soos wat hy nou doen…..glo ek nie ‘n operasie gaan nodig wees nie… Weereens baie dankie vir besonderse diens. Julle is mense wat werklik belangstel in die gebruikers van julle produk.
HENDRIKA - SASOLBURG

Tel : +27 (0)87 230 0383

Disclaimer

The use of the Soft-Steps® are not intended to guarantee a cure or prevent any foot disease, health condition or any related ailments. The Seller is not liable for any incidental or consequential injuries or medical complications caused by using the goods. The Buyer hereby acknowledges responsibility for consulting a medical practitioner if necessary or at the recommendation of the Seller.