Ek het redelik baie voetprobleme nadat ek jare gelede met ankoliserende spondylitis gediagnoseer is. Dit het gelei tot ‘n onndige voetoperasie, hammertoes, ens. Ortopediese insoles het ‘n bietjie verligting gebring. In Julie 2014 het ek Step Forward in George gesien, maar geskrik vir die prys en maar pyn verduur. Op 24 Mei 2015 is ek weer op Bloemfontein skou aan Soft-Steps® voorgestel en het ‘n paar aangeskaf. Ek dra dit nou 5 weke en weet dit is die beste paar rand wat ek nog spandeer het – ongelooflik! Ek het 30 jaar te lank gewag vir hierdie uitvindsel. Dankie ook aan die dame in Bloemfontein wat my oortuig het om Soft-Steps® aan te skaf.
CARINUS - CERES

Tel : +27 (0)87 230 0383

Disclaimer

The use of the Soft-Steps® are not intended to guarantee a cure or prevent any foot disease, health condition or any related ailments. The Seller is not liable for any incidental or consequential injuries or medical complications caused by using the goods. The Buyer hereby acknowledges responsibility for consulting a medical practitioner if necessary or at the recommendation of the Seller.