Ek wil net graag verslag doen oor my Step Forward sole – dit werk 100% vir my. Na ‘n paar maande kan ek ook weer lekker vining stap. Sonder pyn….salig! baie dankie vir jou hulp en geduld met die sms’e.